Kuns! Absolute kuns. Ek sê weer: die tipe wat mens skoon stil maak. Dit is mooier as ‘n Ingrid Jonker gedig. Jou caption het vir my ‘n knop in die keel gegee. Dankie, maar regtig DANKIE! WOW! Slaan legit my voete onder my uit. I can’t even! Net wanneer ek dink “okay, dié is mooier as die voriges” – dan haal jy ‘n haas uit ‘n hoed!
